PSALMS 15:1-3

PSALMS 15:1-3 NLV

HERE, wie mag dit waag om in u teenwoordigheid te kom? Wie mag woon op u heilige berg? Hy wat onberispelik lewe en doen wat reg is, met ’n opregte hart die waarheid praat; wat nie sy medemens belaster, hom benadeel, of van hom kwaadpraat nie

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 15:1-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid