JOSUA 7:12

JOSUA 7:12 NLV

Die Israeliete sal nie weerstand kan bied teen hulle vyande nie. Hulle sal moet vlug vir hulle vyande, want hulle het nou self ’n banvloek geword wat vernietig moet word. “Ek sal nie langer by julle bly as julle nie alles tussen julle vernietig wat onder die ban staan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOSUA 7:12

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid