JEREMIA 25:11-12

JEREMIA 25:11-12 NLV

Die hele land sal ’n verlate plek wees. Net ’n klomp murasies sal oor wees. Julle en julle bure sal vir 70 jaar in diens van die koning van Babel wees. “Ná die 70 jaar sal Ek die koning van Babel en sy mense straf oor hulle sonde, sê die HERE. Ek sal hulle land vir altyd verwoes.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid