JESAJA 62:2, 4

JESAJA 62:2 NLV

Die nasies sal jou redding sien, en die konings sal jou eer aanskou. Jy sal ’n nuwe naam kry wat die HERE self vir jou gekies het.

JESAJA 62:4 NLV

Hulle sal jou nie meer die Verstoteling noem nie en jou land nie meer die Verlatene nie. Jy sal genoem word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die HERE het jou lief, en jou land behoort aan Hom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 62:2, 4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid