ESRA 3:10

ESRA 3:10 NLV

Die dag toe die bouers die fondasie van die HERE se tempel gelê het, het die priesters, geklee in hulle seremoniële drag, hulle plekke ingeneem en op hulle trompette geblaas. Die Leviete en die Asafgroep het lof aan die HERE gebring deur simbale te slaan soos koning Dawid van Israel voorgeskryf het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid