PREDIKER 2:24-25

PREDIKER 2:24-25 NLV

Daar is vir die mens niks goeds behalwe dat hy kan eet en drink en ten spyte van sy arbeid nog die goeie kan geniet nie. Ek het besef dit is ’n gawe wat uit God se hand kom. Want wie kan sonder Hom enigiets eet of geniet?

Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 2:24-25

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid