DEUTERONOMIUM 31:7

DEUTERONOMIUM 31:7 NLV

Toe het Moses vir Josua geroep. In die teenwoordigheid van die hele Israel het hy vir Josua gesê: “Wees sterk en hou moed! Jy sal hierdie volk die land inlei, die land wat die HERE aan hulle voorouers beloof het. Jy sal die land as hulle erfdeel aan hulle gee.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid