1
JEREMIA 33:3
Afrikaans 1983
Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie.
Vergelyk
Verken JEREMIA 33:3
2
JEREMIA 33:6-7
Ek sal hom heeltemal gesond maak en sy inwoners genees; Ek sal vir hulle 'n sterk veilige vesting bou. Ek sal die lot van Juda en Israel verander en vir hulle kinders gee soos vroeër.
Verken JEREMIA 33:6-7
3
JEREMIA 33:8
Ek sal hulle reinig van al die sondes waarmee hulle teen My oortree het en al hulle sondes vergewe waarmee hulle teen My oortree het, en in opstand gekom het.
Verken JEREMIA 33:8
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's