JEREMIA 33:3
JEREMIA 33:3 Bybel vir almal (ABA)
Jeremia, jy moet tot My bid, dan sal Ek jou antwoord. Ek sal vir jou groot geheime vertel wat jy nie geweet het nie.
Deel
Lees JEREMIA 33JEREMIA 33:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie.
Deel
Lees JEREMIA 33JEREMIA 33:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie.
Deel
Lees JEREMIA 33JEREMIA 33:3 Die Boodskap (DB)
“As jy My ’n vraag vra, sal Ek jou ’n antwoord gee. Ek sal vertel van ongelooflike dinge. Hierdie dinge is nou nog vir jou ’n geheim, jy weet niks daarvan nie.
Deel
Lees JEREMIA 33