Leesplan inligting

Aande Met Die Heilige GeesVoorbeeld

Evenings With The Holy Spirit

DAG 7 VAN 7

Ek Sien nie soos die Mens Sien nie



Ek is God Almagtig. Ek sien nie soos die mens sien nie. Ek dink nie soos die mens dink nie. Ek kyk oor, bo en verby die omstandighede wat jou onderkry. Sien my dus soos Ek is. Ek is die Een wat aan jou behoeftes voldoen, wat jou siel voed, wat in jou hartsbegeertes voorsien, wat jou honger stil en jou dors les. Ek is die Heer van oorvloedige seëninge en ek sal by jou wees deur die omstandighede waaronder jy gebuk gaan en wat jou oor, bo en verder neem as waarheen jy dink jy kan gaan.



Dankie dat U die Almagtige in my lewe is. Dankie dat U die voornemens van my hart sien, selfs wanneer ek nie aan my eie standaarde voldoen nie. Dankie vir al u beloftes en seëninge. Help my om in die volheid van u plan vir my te wandel.


Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Evenings With The Holy Spirit

Beëindig jou dag deur in jou gebedslewe te groei, 'n dieper begrip van die aard van God te kry en om 'n intiemer verhouding met die Heilige Gees te ontwikkel. Hierdie leesplan is gebaseer op die boek "Evenings with the H...

More

Ons wil graag Jennifer LeClaire and Charisma House bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asb: http://bit.ly/eveningskindle

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid