Leesplan inligting

Aande Met Die Heilige GeesVoorbeeld

Evenings With The Holy Spirit

DAG 5 VAN 7

Jy Gaan Nie Onder Aanval Gebuk Nie



Ek hoor te dikwels wanneer die vyand jou lastig val, hoe jy en ander sê: "Ek gaan onder aanval gebuk." Dit is nie 'n verwysingsraamwerk van oorwinning nie, en jy moet nie die geveg binnegaan met die verklaring dat jy onder aanval is nie. Geliefde, die aanval is onder jou.



Die vyand is onder jou voete en jy sit bokant hom — in hemelse plekke by Christus Jesus. Verander dus jou perspektief. Ja, die vyand mag jou dalk aanval, maar jy gaan nie gebuk onder sy aanvalle nie — jy is bo dit. Praat en tree dus op asof jy dit glo.



Ek het berou dat ek nie in my gesag in Christus staan wanneer die vyand teen my lewe te staan kom nie. Dankie dat U my herinner aan wie ek in Christus is. Sal U my hart versterk en 'n gees van wysheid en openbaring in die kennis van Hom in my uitstort?


Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Evenings With The Holy Spirit

Beëindig jou dag deur in jou gebedslewe te groei, 'n dieper begrip van die aard van God te kry en om 'n intiemer verhouding met die Heilige Gees te ontwikkel. Hierdie leesplan is gebaseer op die boek "Evenings with the H...

More

Ons wil graag Jennifer LeClaire and Charisma House bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asb: http://bit.ly/eveningskindle

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid