Leesplan inligting

31 Dae Huwelik HerstelVoorbeeld

31 Day Marriage Reset

DAG 2 VAN 31

As jy 'n probleem in jou huwelik sien, hou jy nie op om aan jou huwelik deel te neem nie; jy hou op om aan die probleem deel te neem.



•••



Soms is dit maklik om terug te trek en nie met jou huweliksmaat te kommunikeer wanneer jy gefrustreerd is nie. Dit is maklik om na die stemmetjie te luister wat vir ons sê: "Wel, ek gaan net nie praat nie, want ______". Vul jy die spasie in. Om egter te begin praat en deur daardie moeilike gesprekke te gaan, is soms die sleutel om nie weer dieselfde frustrasie oor dieselfde situasie te hê nie. As jy 1 Korintiërs 13 wil lees voordat jy jou huweliksmaat nader oor iets wat jou pla, doen dit. Moenie dit egter onder die mat invee en hoop dat dit self sal oplos nie. Behou die gesindheid dat jy alles sal doen wat nodig is en die gesprek sal voer wat nodig is, voordat jy toelaat dat jou huwelik nie floreer en sy volle potensiaal bereik nie.


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

31 Day Marriage Reset

Het jy 'n hupstoot in jou huwelik nodig? Raak verdiep in die Skrif en mekaar vir 31 opeenvolgende dae en kyk hoe Jesus verskyn!

Baie dankie aan Stonecreek Church wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://www.stonecreek.church vir meer inligting

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid