Leesplan inligting

31 Dae Huwelik HerstelVoorbeeld

31 Day Marriage Reset

DAG 5 VAN 31

Daar hoef nooit iets te wees wat jy vir jou gade hoef weg te steek nie. Jy, en alles wat jy doen, behoort vir hom of haar 'n oop boek te wees.



•••



Jy moet iemand wees wat jou gade, sonder enige voorbehoud, heeltemal kan vertrou. Daar moet niks in die donker hoeke van jou verstand wees wat nie voor jou huweliksmaat en voor God in die lig gebring kan word nie. Daar moet niks wees wat jy voel moet weggesteek word nie. As daar is, is dit waarskynlik omdat die Satan jou oortuig het dat dit daar moet wees, want deurbraak volg op jou eerlikheid. Die waarheid is nie altyd maklik om te aanvaar of te bely nie, maar dit is altyd die moeite werd. Indien daar iets verborge is, laat vandag die dag wees om dit in die lig te bring. Vra God om jou te lei en jou te help om sonder geheimhouding in jou huwelik te lewe. Eerlikheid as basis, bring 'n gevoel van vryheid om te wees wie jy is, en om aanvaar en geliefd te voel. 


Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

31 Day Marriage Reset

Het jy 'n hupstoot in jou huwelik nodig? Raak verdiep in die Skrif en mekaar vir 31 opeenvolgende dae en kyk hoe Jesus verskyn!

Baie dankie aan Stonecreek Church wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://www.stonecreek.church vir meer inligting

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid