Spreuke

Spreuke

Het jou woorde jou al in die moeilikheid laat beland? Bekommer jy jou oor finansies? Voel jy asof jou loopbaanin ʼn groef is? Het jou vriende jou al ooit in die steek gelaat? In die volgende vyf sessies deel Francois Lamprecht met ons beginsels uit die boek Spreuke wat verband hou met hierdie en ander uitdagings wat ons almal in die gesig staar. Ontdek wysheid watjou voetstappe sal rig en jou Koninkryksinvloed sal uitbrei soos wat jy die oorvloedige lewe beetkry wat God spesiaal vir jou beplan het om te geniet.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid