Oorsig: Hebreërs

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Hebreërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Hebreërs wys die skrywer hoe Jesus die absolute openbaring van God se liefde en genade is en waardig is om aanbid te word. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid