Oorsig: Titus

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Titus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Paulus gee Titus opdrag om te wys dat die goeie nuus van Jesus en die krag van die Gees die Kretense kultuur van binne kan transformeer. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid