Oorsig: Kolossense

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Kolossense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In hierdie brief moedig Paulus die Christene van Kolosse aan om Jesus as die middel van alle werklikheid te sien, sodat hulle nie toegee aan die druk van ander godsdienste nie. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid