Soekresultate vir: Spreuke 31:25

SPREUKE 25:18 (AFR83)

'n Knopkierie, 'n swaard, 'n skerp pyl, so is 'n man wat vals teen sy naaste getuig.

SPREUKE 25:19 (AFR83)

'n Seer tand, 'n voet wat meegee, so is dit om in gevaar staat te maak op 'n onbetroubare mens.

SPREUKE 25:2 (AFR83)

Die eer van God lê in wat Hy verborge hou; konings se eer lê in wat hulle aan die lig bring.

SPREUKE 25:4 (AFR83)

As jy die slak uit silwer haal, kan die smid iets van die silwer maak.

SPREUKE 25:10 (AFR83)

dit kan by hom uitkom, en hy kan jou tot 'n leuenaar maak, en dan kry jy vir goed 'n slegte naam.

SPREUKE 25:11 (AFR83)

Goue appels wat in silwer gemonteer is, so is die regte woord op die regte tyd.

SPREUKE 25:12 (AFR83)

'n Goue ring, goue juwele, so is die wyse vermaning vir wie wil luister.

SPREUKE 25:24 (AFR83)

Liewer bo-op 'n dak woon as saam met 'n twisgierige vrou onder een dak.

SPREUKE 25:28 (AFR83)

'n Stad sonder 'n muur om hom te beskerm, so weerloos is 'n mens as hy nie selfbeheersing het nie.

GENESIS 31:25 (AFR83)

Toe Laban by Jakob kom, was sy kamp opgeslaan by Gileadberg, en Laban-hulle het ook daar kamp opgeslaan.

DEUTERONOMIUM 31:25 (AFR83)

het hy die Leviete wat die verbondsark van die Here dra, beveel:

JOB 31:25 (AFR83)

Het ek al my vreugde gevind in my groot rykdom, in die besittings wat ek bymekaargemaak het?

NUMERI 31:25 (AFR83)

Die Here het vir Moses gesê:

PSALMS 31:25 (AFR83)

Wees dus sterk en hou goeie moed, julle almal wat julle vertroue in die Here stel.

JEREMIA 31:25 (AFR83)

Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is, Ek maak die moedelose weer vol moed.

SPREUKE 11:31 (AFR83)

Die regverdige kry hier op aarde wat hom toekom; net so seker die goddelose en die sondaar.

SPREUKE 30:31 (AFR83)

'n spoghaan; 'n bokram; en 'n koning met sy leër by hom.

SPREUKE 3:31 (AFR83)

Moenie 'n man wat sy mag misbruik, beny nie en moenie self soos hy maak nie,

SPREUKE 24:31 (AFR83)

dit was heeltemal oortrek van die onkruid, toegegroei onder die bossies, en die klipmuur was omgeval.

SPREUKE 14:31 (AFR83)

Wie 'n arm mens verdruk, beledig sy Maker; wie hom oor 'n arm mens ontferm, eer God.

SPREUKE 15:31 (AFR83)

Wie op 'n teregwysing ag slaan, sal lewe en 'n tuiste vind tussen mense wat wysheid het.

SPREUKE 21:31 (AFR83)

Perde kan afgerig word vir oorlog, maar dit is die Here wat die oorwinning gee.

SPREUKE 23:31 (AFR83)

Moenie dat die wyn jou verlei as dit so rooi is, so vonkel in die beker, so lekker smaak nie.

SPREUKE 16:31 (AFR83)

Ouderdom is 'n sierlike kroon; dit word bereik deur dié wat reg lewe.

SPREUKE 6:31 (AFR83)

en as hy uitgevind word, moet hy sewevoudig teruggee, selfs al kos dit hom alles wat hy besit.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid