Soekresultate vir: Matteus 11:30

MATTEUS 11:14 (AFR83)

en as julle dit wil aanvaar: Johannes is die Elia wat sou kom.

MATTEUS 11:27 (AFR83)

“My Vader het alles aan My toevertrou, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; en ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun Hom wil bekend maak.

MATTEUS 11:5 (AFR83)

Blindes sien, lammes loop, melaatses word gereinig, dowes hoor, dooies word opgewek, en aan armes word die evangelie verkondig.

MATTEUS 11:25 (AFR83)

Daardie tyd het Jesus gesê: “Ek prys U, Vader, Here van hemel en aarde, dat U hierdie dinge vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan eenvoudiges bekend gemaak het.

MATTEUS 11:29 (AFR83)

Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed.

MATTEUS 19:30 (AFR83)

“Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.”

MATTEUS 23:30 (AFR83)

en julle sê: ‘As ons in die dae van ons voorvaders gelewe het, sou ons nie medepligtig gewees het aan die vergieting van die bloed van die profete nie.’

MATTEUS 24:30 (AFR83)

“Dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemelruim verskyn, en al die volke van die aarde sal verslae wees. Hulle sal die Seun van die mens op die wolke van die hemel sien kom met groot krag en majesteit.

MATTEUS 13:30 (AFR83)

Laat altwee saam groei tot met die oes. In die oestyd sal ek vir dié wat oes, sê: Maak eers die onkruid bymekaar en bind dit in bondels om dit te verbrand, maar bring die koring na my skuur toe.’ ”

MATTEUS 20:30 (AFR83)

Twee blinde mans wat langs die pad gesit het, het gehoor dat Jesus verbykom. Toe roep hulle uit: “Here, Seun van Dawid, ontferm U tog oor ons!”

MATTEUS 21:30 (AFR83)

Die man het toe na die ander seun toe gegaan en vir hom dieselfde gesê. Hy het geantwoord: ‘Goed, Pa,’ maar hy het nie gegaan nie.

MATTEUS 22:30 (AFR83)

Met die opstanding trou die mense nie meer nie, maar is hulle soos die engele in die hemel.

MATTEUS 25:30 (AFR83)

En gooi die nuttelose slaaf uit in die diepste duisternis daarbuite. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.’ ”

MATTEUS 26:30 (AFR83)

Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe.

MATTEUS 27:30 (AFR83)

Hulle het op Hom gespoeg en die stok gevat en Hom oor die kop geslaan.

MATTEUS 9:30 (AFR83)

Hulle kon toe sien, maar Jesus het hulle baie streng beveel: “Hiervan moet niemand hoor nie.”

MATTEUS 8:30 (AFR83)

'n Hele ent van hulle af het 'n groot trop varke geloop.

MATTEUS 15:30 (AFR83)

Baie mense het na Hom toe gekom met verlamdes, blindes, gebreklikes, dowes en nog baie ander, en hulle voor Hom neergesit. Hy het hulle gesond gemaak,

MATTEUS 18:30 (AFR83)

Maar hy wou nie en hy is daar weg om hom in die tronk te laat gooi totdat hy die skuld betaal het.

MATTEUS 10:30 (AFR83)

Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel.

MATTEUS 12:30 (AFR83)

“Wie nie aan my kant is nie, is teen My; en wie nie saam met My die skape bymekaarmaak nie, jaag hulle uitmekaar.

MATTEUS 14:30 (AFR83)

Maar toe Petrus sien hoe sterk is die wind, het hy bang geword en begin sink en uitgeroep: “Here, red my!”

MATTEUS 6:30 (AFR83)

As God dan die gras van die veld, wat vandag nog daar is en môre verbrand word, so versier, hoeveel te meer sal Hy dan nie vir julle sorg nie, julle kleingelowiges?

MATTEUS 5:30 (AFR83)

Of as jou regterhand jou laat struikel, kap hom af en gooi hom van jou af weg; want dit is vir jou beter dat net een van jou ledemate verlore gaan as dat jou hele liggaam in die hel beland.”

GENESIS 11:30 (AFR83)

Sarai was onvrugbaar; sy het nie kinders gehad nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid