Soekresultate vir: Hooglied 6:3

MIGA 6:3 (AFR83)

My volk, wat het Ek jou aangedoen? Hoe het Ek jou moeg gemaak? Antwoord My!

MATTEUS 6:3 (AFR83)

Nee, as jy iets vir die armes gee, moet jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie,

GALASIËRS 6:3 (AFR83)

As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks, bedrieg hy homself.

ROMEINE 6:3 (AFR83)

Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie?

JOB 6:3 (AFR83)

sou dit swaarder weeg as die sand van die see. Daarom het ek nie gedink wat ek sê nie.

EKSODUS 6:3 (AFR83)

Tog het Ek my verbond met hulle gemaak, naamlik om die land Kanaän aan hulle te gee, 'n land waarvan hulle nie burgers was nie.

JOHANNES 6:3 (AFR83)

Jesus het toe teen die berg opgegaan en met sy dissipels daar gaan sit.

DEUTERONOMIUM 6:3 (AFR83)

As jy luister, Israel, en as jy gehoorsaam is en lewe volgens my gebooie, sal jy voorspoedig wees en uitermate baie word in die land wat oorloop van melk en heuning. Dit is wat die Here die God van jou voorvaders jou beloof het.

SAGARIA 6:3 (AFR83)

Voor die derde was wit perde en voor die vierde skimmels.

GENESIS 6:3 (AFR83)

Toe sê die Here: “My Gees sal nie meer so lank in die mens bly nie, want hy is sterflik. Sy lewensduur sal nou honderd en twintig jaar wees.”

ESRA 6:3 (AFR83)

“In sy eerste regeringsjaar het koning Kores 'n bevel uitgevaardig in verband met die tempel in Jerusalem. Die tempel moet herbou word as 'n plek waar offers gebring word. Die fondamente moet versterk word en die gebou moet dertig meter hoog en dertig meter breed wees,

NEHEMIA 6:3 (AFR83)

Ek stuur toe boodskappers na hulle toe en sê: “Ek is besig met 'n groot werk. Ek kan nie kom nie. Hoekom moet die werk stilstaan terwyl ek dit laat lê om na julle toe te kom?”

HANDELINGE 6:3 (AFR83)

Nou, broers, soek sewe mans onder julle uit wat daarvoor bekend is dat hulle vol van die Heilige Gees is en wysheid het, sodat ons hulle vir hierdie taak kan aanstel.

RIGTERS 6:3 (AFR83)

Wanneer die Israeliete iets gesaai het, het die Midianiete teen hulle opgetrek saam met die Amalekiete en ander mense uit die ooste.

SPREUKE 6:3 (AFR83)

doen dan dít, my seun, en red jouself só as jy in 'n ander se mag beland het: gaan soebat hom, gaan pleit by hom;

NUMERI 6:3 (AFR83)

moet hy hom weerhou van wyn en bier. Hy mag geen druiwe-asyn of ander asyn drink nie, geen druiwesap nie en ook nie druiwe of rosyntjies eet nie.

LUKAS 6:3 (AFR83)

Jesus antwoord hulle: “Het julle dan nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy en sy manne honger gekry het nie?

MALEAGI 3:6 (AFR83)

Ek, die Here, het nie verander nie, daarom het julle nie te gronde gegaan nie, nageslag van Jakob.

LEVITIKUS 3:6 (AFR83)

“As iemand vir die Here 'n maaltydoffer uit sy kleinvee wil aanbied, kan dit 'n ram of 'n ooi wees, maar sonder liggaamsgebrek.

PSALMS 3:6 (AFR83)

As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my.

JOSUA 3:6 (AFR83)

Vir die priesters het Josua gesê: “Tel die verbondsark op en stap voor die volk uit.” Hulle het die verbondsark opgetel en voor die volk uit geloop.

RUT 3:6 (AFR83)

Sy het na die dorsvloer toe gegaan en alles gedoen wat haar skoonma vir haar gesê het.

JESAJA 3:6 (AFR83)

As iemand sy broer in die ouerhuis pak en sê: “Jy het darem nog behoorlike klere, wees ons leier en regeer oor hierdie vervalle spul,”

HANDELINGE 3:6 (AFR83)

Maar Petrus sê: “Geld het ek nie; maar wat ek het, gee ek vir jou: in die Naam van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop!”

JEREMIA 3:6 (AFR83)

Dit was tydens die regering van koning Josia. Die Here het vir my gesê: Het jy gesien wat die ontroue Israel gedoen het? Sy het op elke hoë berg en onder elke groen boom gaan ontug pleeg!

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid