Soekresultate vir: Hooglied 6:3

HOOGLIED 1:6 (AFR83)

Moet my nie so aankyk omdat ek donker is nie, omdat die son my gebrand het nie: my broers het my so bruin laat brand, hulle het my die wingerde laat oppas; ek kon my eie wingerd, myself, nie versorg nie.

HOOGLIED 4:6 (AFR83)

Wanneer die aandwind begin waai en die skaduwees lank word, wil ek na my mirreberg, my wierookheuwel, toe gaan.

HOOGLIED 7:6 (AFR83)

“Jy is so mooi, so bekoorlik, liefste, met soveel wat geniet kan word.

HOOGLIED 5:6 (AFR83)

Ek maak oop vir die man wat ek liefhet, maar die man wat ek liefhet, het omgedraai en is weg! Ek was so opgewonde toe hy gepraat het! Ek soek hom maar kry hom nie, ek roep hom maar hy antwoord nie.

HOOGLIED 8:6 (AFR83)

Hou my teen jou soos die seëlring op jou bors, soos die seëlring aan jou arm. Die liefde is sterker as die dood, die hartstog magtiger as die doderyk; dit brand en vlam soos vuur.

HOOGLIED 2:3 (AFR83)

“Soos 'n appelboom tussen wilde bome, so is die man wat ek liefhet, tussen die jongmans. Ek sit graag in sy skaduwee, sy vrugte is soet in my mond.

HOOGLIED 1:3 (AFR83)

jou parfuum ruik so lekker, jou naam is suiwer parfuum: daarom het die meisies jou so lief.

HOOGLIED 4:3 (AFR83)

Jou lippe is soos skarlakenrooi lint, jou mond bekoor my. Die versiersels op jou voorkop is soos granaatpitte agter jou sluier.

HOOGLIED 7:3 (AFR83)

Jou twee borste is soos takboklammers, soos die tweeling van 'n ribbok.

HOOGLIED 5:3 (AFR83)

“Toe sê ek: ‘Ek het al uitgetrek, hoekom moet ek weer aantrek? Ek het my voete al gewas, hoekom moet ek hulle weer laat vuil word?’

HOOGLIED 8:3 (AFR83)

“Sy linkerarm is onder my kop, sy regterarm omhels my!

PSALMS 6:3 (AFR83)

Ontferm U oor my, Here, want ek kwyn weg, maak my gesond, Here, want my liggaam is uitgeteer.

ESTER 6:3 (AFR83)

Toe vra die koning: “Watter eerbewys en erkenning het Mordegai hiervoor ontvang?” Die kamerpersoneel van die koning het geantwoord: “Hy het niks ontvang nie.”

PREDIKER 6:3 (AFR83)

'n Man kan honderd kinders hê en baie lank lewe, maar hoe oud hy ook al word, as hy nie die goeie dinge kan geniet nie en nie eens in 'n graf begrawe word nie, is 'n doodgebore baba beter daaraan toe as hy.

ESEGIËL 6:3 (AFR83)

Jy moet sê: Berge van Israel, hoor die woord van die Here my God!” So sê die Here my God vir die berge, vir die heuwels, vir die klowe en vir die valleie: “Ek gaan oorlog oor julle bring, Ek gaan julle hoogtes vernietig,

MARKUS 6:3 (AFR83)

Is hy dan nie 'n timmerman, 'n seun van Maria en die broer van Jakobus, Joses, Judas en Simon nie? En is dit dan nie sy susters wat hier by ons woon nie?” Die mense wou niks van Hom weet nie.

HOSEA 6:3 (AFR83)

Kom ons wy ons aan Hom toe, kom ons streef daarna om ons aan die Here toe te wy. Die Here sal verskyn, so seker as die son opkom, Hy sal na ons toe kom soos stortreën, Hy sal ons verkwik soos lentereëns die grond verkwik.”

JESAJA 6:3 (AFR83)

Die serafs het mekaar telkens toegeroep: “Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid.”

EFESIËRS 6:3 (AFR83)

“sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.”

JEREMIA 6:3 (AFR83)

Konings sal na hom toe kom met hulle leërs, hulle sal hulle tente rondom opslaan om teen die stad te veg, elkeen sal 'n eie stuk inneem.

AMOS 6:3 (AFR83)

Julle maak of die dag van rampe ver is, maar julle bring juis die dag nader dat geweld julle sal regeer.

HEBREËRS 6:3 (AFR83)

Ons sal dus verder gaan as God dit toelaat.

JOSUA 6:3 (AFR83)

Julle moet om die stad loop; al die manne onder wapen moet een maal om die stad gaan, en dit moet julle ses dae lank doen.

LEVITIKUS 6:3 (AFR83)

Of hy kry dalk iets wat weggeraak het, maar ontken dit en lê 'n vals eed af oor enige saak waarin 'n mens in dié opsig sou kon sondig.

DANIËL 6:3 (AFR83)

Oor hulle was daar drie ministers, van wie Daniël een was en aan wie die goewerneurs-generaal verantwoordelik was sodat die koning se belange behoorlik behartig kon word.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid