Soekresultate vir: Hooglied 5:8

HOOGLIED 8:14 (AFR83)

“Hardloop, man wat ek liefhet, maak soos die ribbok, soos die takboklam op die kruieberge!”

HOOGLIED 8:7 (AFR83)

Strome water kan die liefde nie blus nie, riviere kan dit nie afkoel nie. Al wil iemand vir die liefde al die rykdom in sy huis betaal, hy sal daaroor uitgelag word.”

HOOGLIED 8:6 (AFR83)

Hou my teen jou soos die seëlring op jou bors, soos die seëlring aan jou arm. Die liefde is sterker as die dood, die hartstog magtiger as die doderyk; dit brand en vlam soos vuur.

HOOGLIED 8:5 (AFR83)

“Wie is dit wat daar uit die woestyn uit kom terwyl sy leun op die man wat sy liefhet?” “Ek het jou wakker gemaak onder 'n appelboom, daar waar jou ma swanger geword het, waar sy wat jou in die wêreld gebring het, swanger geword het.

HOOGLIED 8:12 (AFR83)

My wingerd is myne alleen. Hou maar die silwer, Salomo, en sit daar twee duisend gram by vir dié wat die opbrengs bewaak.

HOOGLIED 2:8 (AFR83)

“Luister, daar kom die man wat ek liefhet! Hy spring oor die berge, hy wip oor die rante.

HOOGLIED 6:8 (AFR83)

“Daar is sestig koninginne, tagtig byvroue, jong vroue sonder tal,

HOOGLIED 4:8 (AFR83)

Kom saam met my van die Libanon af, my bruid, kom saam met my van die Libanon af, kom af hier van die top van Amana, van die top van Senir en Hermon af, weg van die leeus se skuilplekke, weg van die luiperds se hoë lêplekke af.

HOOGLIED 1:8 (AFR83)

“As jy dit nie weet nie, mooiste van al die vroue, loop maar net op die kleinvee se spore en laat jou bokkies wei by die veewagters se tente.

HOOGLIED 7:8 (AFR83)

Ek dink ek gaan teen die palmboom opklim en sy trosse blomme gryp. Laat jou borste vir my soos trosse druiwe wees, die reuk van jou neus soos dié van appels,

HOOGLIED 3:8 (AFR83)

elkeen vaardig met die swaard, opgelei vir oorlog, elkeen met 'n swaard aan die sy, gereed vir die nag se gevare.

HOOGLIED 3:5 (AFR83)

Vroue van Jerusalem, ek smeek julle en ek roep die ribbokke en die takbokke in die veld tot getuie: moenie die liefde wakker maak en aanvuur voor die tyd daarvoor ryp is nie.

HOOGLIED 1:5 (AFR83)

“Ek is bruin gebrand maar ek is mooi, vroue van Jerusalem. Ek is so bruin soos die tente van Kedar, soos die tentdoeke van Salomo.

HOOGLIED 6:5 (AFR83)

Draai jou oë liewer weg van my af, hulle maak my onrustig. Jou hare is soos 'n trop bokke wat teen die Gileadberge afkom.

HOOGLIED 7:5 (AFR83)

Jou kop is soos die Karmel, jou hare soos rooi wol, jou haarlokke bekoor die koning.

HOOGLIED 2:5 (AFR83)

Julle moet vir my rosyntjies gee om my sterk te maak, julle moet my met appels verfris, want die liefde verteer my.

HOOGLIED 4:5 (AFR83)

Jou twee borste is soos takboklammers, soos die tweeling van 'n ribbok wat tussen die lelies wei.

AMOS 5:8 (AFR83)

Hy deur wie die Sewester en Orion gemaak is, Hy wat die donker in oggendlig verander en die dag donker nag laat word, Hy wat die water van die see roep en dit oor die aarde uitstort, sy Naam is die Here.

JESAJA 5:8 (AFR83)

Ellende wag vir julle wat huis na huis inpalm, die een plaas na die ander in die hande kry, totdat daar geen plek vir ander oorbly nie en net julle grondeienaars in die land is.

PSALMS 5:8 (AFR83)

Maar ek, ek mag deur u groot liefde in u huis ingaan en in u heilige tempel buig met die eerbied wat aan U verskuldig is.

MIGA 5:8 (AFR83)

Mag jy jou teenstanders oorweldig, Israel, mag al jou vyande uitgeroei word!

ESEGIËL 5:8 (AFR83)

“Daarom,” so sê die Here my God, “gaan Ek nou ook jou teenstander word, Jerusalem, Ek gaan jou straf voor die oë van die nasies.

HOSEA 5:8 (AFR83)

Blaas die ramshoring in Gibea, die trompet in Rama! Maak alarm in Bet-Awen! Benjamin is agter jóú aan, Efraim.

JOB 5:8 (AFR83)

“As ek jý was, sou ek my tot God wend en my saak aan Hom voorlê.

LEVITIKUS 5:8 (AFR83)

Hy bring hulle na die priester toe, en die priester bied eers dié een aan wat as sondeoffer bedoel is. Die priester knyp die duif se nek teen die kop af, maar verwyder nie die kop nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid