Soekresultate vir: Genesis 3

GENESIS 36:3 (AFR83)

en met Basemat dogter van Ismael en suster van Nebajot.

GENESIS 42:3 (AFR83)

Tien broers van Josef is toe weg na Egipte toe om koring te gaan koop.

GENESIS 44:3 (AFR83)

Ligdag die volgende môre is die manne toe met hulle donkies daar weg.

GENESIS 21:3 (AFR83)

Hy het die seun wat vir hom gebore is, die een wat deur Sara in die wêreld gebring is, Isak genoem.

GENESIS 25:3 (AFR83)

Joksan was die vader van Skeba en Dedan. Die mense van Assur, Letus en Leüm was die nasate van Dedan.

GENESIS 26:3 (AFR83)

Bly 'n tyd lank hier, en Ek sal by jou wees en jou voorspoedig maak. Ek gee hierdie hele wêreld aan jou en jou nageslag. Ek sal die belofte nakom wat Ek met 'n eed teenoor jou vader Abraham afgelê het.

GENESIS 34:3 (AFR83)

Daarna het hy al hoe meer begin hou van Dina dogter van Jakob. Hy het die meisie lief gekry en haar hart probeer wen.

GENESIS 35:3 (AFR83)

Ons moet klaarmaak en Bet-El toe gaan. Daar moet ek 'n altaar gaan bou vir die God wat my gebed verhoor het toe ek in die moeilikheid was en wat by my was waar ek ook al gegaan het.”

GENESIS 37:3 (AFR83)

Van al sy seuns was Israel die liefste vir Josef, die seun wat in sy ouderdom gebore is, en daarom het hy vir Josef lang klere met moue gemaak.

GENESIS 38:3 (AFR83)

en sy het swanger geword en 'n seun in die wêreld gebring. Juda het hom Er genoem.

GENESIS 39:3 (AFR83)

Toe Potifar, Josef se eienaar, sien dat die Here by Josef is en dat die Here alles wat Josef aanpak, laat slaag,

GENESIS 16:3 (AFR83)

Abram was al tien jaar in Kanaän toe Sarai, die vrou van Abram, self vir Hagar, haar Egiptiese slavin, gevat en vir haar man Abram as vrou gegee het.

GENESIS 22:3 (AFR83)

Vroeg die volgende môre het Abraham 'n donkie opgesaal en hout gekap vir die brandoffer. Hy het twee slawe saamgevat en ook sy seun Isak. Toe het hy vertrek na die plek toe wat God vir hom aangewys het.

GENESIS 13:3 (AFR83)

Hy het van plek tot plek uit die Suidland getrek na Bet-El toe, na die plek waar sy tente aan die begin gestaan het, tussen Bet-El en Ai,

GENESIS 30:3 (AFR83)

Ragel het vir hom gesê: “Hier is my slavin Bilha. Hou gemeenskap met haar sodat sy haar kind op my knieë in die wêreld kan bring en ek deur haar 'n kind kan hê.”

GENESIS 19:3 (AFR83)

Lot het egter so by hulle aangehou dat hulle by hom ingedraai en in sy huis ingegaan het. Hy het vir hulle 'n maaltyd klaargemaak: hy het ongesuurde brood gebak, en hulle het geëet.

GENESIS 29:3 (AFR83)

en wanneer al die veetroppe daar bymekaar is, rol die wagters die klip weg en dan gee hulle vir die vee water. Daarna sit hulle weer die klip terug op sy plek op die bek van die put.

GENESIS 17:3 (AFR83)

Abram het op sy knieë geval, en toe sê God vir hom:

GENESIS 6:3 (AFR83)

Toe sê die Here: “My Gees sal nie meer so lank in die mens bly nie, want hy is sterflik. Sy lewensduur sal nou honderd en twintig jaar wees.”

GENESIS 7:3 (AFR83)

Ook uit die voëls moet jy sewe pare, mannetjies en wyfies, saamvat. Dit moet jy doen om al die soorte op die hele aarde aan die lewe te laat bly.

GENESIS 10:3 (AFR83)

Die nageslag van Gomer was Askenas, Rifat en Togarma.

GENESIS 5:3 (AFR83)

Toe Adam 130 was, het hy die vader geword van 'n seun, sy beeld, een soos hyself. Adam het hom Set genoem.

GENESIS 12:3 (AFR83)

Ek sal seën wie jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. In jou sal al die volke van die aarde geseën wees.”

GENESIS 1:6 (AFR83)

Toe het God gesê: “Laat daar 'n gewelf wees tussen die waters om die waters van mekaar te skei.”

GENESIS 1:8 (AFR83)

God het die gewelf “hemel” genoem. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die tweede dag.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid