Soekresultate vir: Genesis 3

GENESIS 11:3 (AFR83)

Hulle het op 'n keer vir mekaar gesê: “Kom ons maak stene en ons brand hulle hard.” Hulle het toe stene in plaas van klip gebruik en asfalt in plaas van klei.

GENESIS 14:3 (AFR83)

en as bondgenote opgetrek het na die Siddimvlakte toe, dit is vandag die Soutsee.

GENESIS 15:3 (AFR83)

Abram het verder gesê: “U het nie vir my 'n nageslag gegee nie. 'n Slaaf uit my huis sal my erfgenaam wees.”

GENESIS 18:3 (AFR83)

Hy het gesê: “Menere, u sal my 'n guns bewys deur nie by my verby te gaan nie.

GENESIS 20:3 (AFR83)

Een nag het God in 'n droom aan Abimelek verskyn en vir hom gesê: “Jy gaan sterf omdat jy met hierdie vrou wil trou. Sy is al getroud.”

GENESIS 28:3 (AFR83)

God die Almagtige sal jou seën: Hy sal jou vrugbaar maak en jou 'n groot nageslag gee. Jy sal 'n baie groot volk word.

GENESIS 32:3 (AFR83)

Daarna het Jakob boodskappers vooruitgestuur na sy broer Esau toe, na die Seïrstreek toe, die gebied van Edom.

GENESIS 23:3 (AFR83)

Daarna het hy die lyk daar gelaat en vir die Hetiete gaan sê:

GENESIS 31:3 (AFR83)

Toe sê die Here vir Jakob: “Gaan terug na jou vaderland, na jou familie toe. Ek sal by jou wees.”

GENESIS 46:3 (AFR83)

Toe sê God: “Ek is God, die God van jou vader. Moenie bang wees om na Egipte toe te gaan nie, want Ek sal jou daar 'n groot nasie maak.

GENESIS 49:3 (AFR83)

“Ruben, jy is die oudste, toonbeeld van my krag, gebore toe ek in my fleur was; jy is die vernaamste, die sterkste.

GENESIS 8:3 (AFR83)

Die water het al hoe meer weggesak van die aarde af. Na honderd en vyftig dae het die water so gesak

GENESIS 2:3 (AFR83)

Hy het die sewende dag as gereelde rusdag geheilig, want op daardie dag het Hy gerus na al die skeppingswerk wat Hy gedoen het.

GENESIS 1:3 (AFR83)

Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig.

GENESIS 4:3 (AFR83)

Na verloop van tyd het Kain van die opbrengs van die land 'n offer aan die Here gebring.

GENESIS 33:3 (AFR83)

Hy self het verbygegaan tot heel voor en toe hy nader na sy broer toe kom, het hy sewe keer diep gebuig.

GENESIS 40:3 (AFR83)

Hy het hulle in dieselfde tronk laat sit waarin Josef opgesluit was, in die gebou van die koninklike lyfwag.

GENESIS 41:3 (AFR83)

Ná hulle kom daar toe sewe ander koeie uit die rivier uit. Hulle was lelik en maer en het langs die ander koeie op die rivierwal gaan staan.

GENESIS 43:3 (AFR83)

Juda het hom geantwoord: “Daardie man het ons nadruklik gewaarsku en vir ons gesê: ‘Julle kom nie weer hier by my sonder julle broer nie!’

GENESIS 45:3 (AFR83)

Toe sê Josef vir sy broers: “Ek is Josef. Leef Pa werklik nog?” Sy broers kon hom nie antwoord nie, hulle was te bang vir hom.

GENESIS 47:3 (AFR83)

en hy het hulle gevra: “Wat is julle nering?” Hulle het hom geantwoord: “Ons is kleinveeboere, ons en ons voorvaders.”

GENESIS 48:3 (AFR83)

Hy het vir Josef gesê: “God die Almagtige het in Lus in Kanaän aan my verskyn. Hy het my geseën

GENESIS 50:3 (AFR83)

Dit het veertig dae gevat om 'n lyk te balsem, en Egipte het sewentig dae lank oor Jakob gerou.

GENESIS 24:3 (AFR83)

dat jy vir my met 'n eed in die Naam van die Here die God van die hemel en die aarde kan beloof dat jy nie my seun sal laat trou met 'n dogter van die Kanaäniete by wie ek nou woon nie;

GENESIS 27:3 (AFR83)

Vat nou jou skietgoed, jou pyl en boog, en gaan veld toe en skiet vir my 'n stukkie wild.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid