Soekresultate vir: Genesis 3:16

GENESIS 45:16 (AFR83)

Die mense het dit in die farao se paleis gehoor en gesê: “Josef se broers het gekom.” Die farao en sy amptenare het dit goedgevind,

GENESIS 46:16 (AFR83)

Gad en sy seuns Sifjon, Gaggi, Suni, Esbon, Eri, Arod en Areli.

GENESIS 47:16 (AFR83)

Josef het vir hulle gesê: “As julle geld op is, moet julle maar julle vee bring, dan gee ek vir julle kos in ruil daarvoor.”

GENESIS 48:16 (AFR83)

die Engel wat my uit elke moontlike gevaar gered het, mag Hy die seuns seën. Dan sal my naam voortleef in hulle, en ook dié van my voorvaders Abraham en Isak. Mag die seuns vermeerder en baie word in daardie land.”

GENESIS 49:16 (AFR83)

“Dan is een van die stamme van Israel, hy handhaaf die reg van sy volk.

GENESIS 50:16 (AFR83)

Daarom het hulle 'n boodskap na hom toe gestuur: “Voor sy dood het u vader beveel:

GENESIS 26:16 (AFR83)

Toe sê Abimelek vir Isak: “Trek weg van ons af. Jy het vir ons te sterk geword.”

GENESIS 33:16 (AFR83)

Esau is daardie dag nog terug op sy pad Seïr toe.

GENESIS 39:16 (AFR83)

Sy het die stuk klere by haar gehou tot Josef se eienaar huis toe gekom het.

GENESIS 40:16 (AFR83)

Toe die hoof van die bakkers die gunstige uitleg hoor wat Josef gegee het, sê hy vir hom: “En nou ek! In my droom was daar drie mandjies met brood op my kop.

GENESIS 41:16 (AFR83)

Josef het vir die farao gesê: “Nie ek nie! God gee dié goeie antwoord vir u.”

GENESIS 42:16 (AFR83)

Stuur een van julle om hom te gaan haal. Julle ander sal gevange gehou word. So sal ek vasstel of julle die waarheid praat of nie. So seker as die farao leef: Julle is spioene.”

GENESIS 43:16 (AFR83)

en toe hy sien Benjamin is by hulle, sê hy vir sy hoofamptenaar: “Vat die manne na my huis toe. Laat slag en laat 'n ete voorberei, want hulle moet vanmiddag by my eet.”

GENESIS 28:16 (AFR83)

Jakob het wakker geskrik en gesê: “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie.”

GENESIS 34:16 (AFR83)

Dan kan ons ons dogters met julle laat trou en kan ons met julle dogters trou. Dan sal ons by julle bly en ons sal een volk word.

GENESIS 35:16 (AFR83)

Jakob-hulle het van Bet-El af getrek na Efrata toe. Hulle was nog 'n ent daarvandaan toe bring Ragel 'n kind in die wêreld. Dit was 'n moeilike geboorte.

GENESIS 36:16 (AFR83)

Korag, Gatam en Amalek, almal stamhoofde. Hulle was stamhoofde in Edom, almal uit Elifas se huis, die nageslag van Ada.

GENESIS 37:16 (AFR83)

Josef antwoord hom: “Ek soek my broers. Kan jy my dalk sê waar hulle die kleinvee oppas?”

GENESIS 38:16 (AFR83)

Hy het na haar toe uitgedraai en vir haar gesê: “Kom! Ek wil met jou gemeenskap hê!” Hy het nie besef dat dit sy skoondogter is nie. Toe vra sy vir hom: “Wat sal jy my daarvoor betaal?”

GENESIS 17:16 (AFR83)

Ek sal haar seën en vir jou 'n seun uit haar gee. Ja, Ek sal haar seën, en nasies en konings van volke sal uit haar voortkom.”

GENESIS 20:16 (AFR83)

Vir Sara het Abimelek gesê: “Ek gee aan jou broer duisend stukke silwer. Dit is om almal wat by jou is, te laat stilbly en om te wys alles is in orde.”

GENESIS 24:16 (AFR83)

Die meisie was baie mooi, 'n jongmeisie met wie 'n man nog nie gemeenskap gehad het nie. Sy het afgegaan tot by die fontein en haar kruik vol gemaak en teruggeklim.

GENESIS 25:16 (AFR83)

Die name van hierdie seuns van Ismael is ook gegee aan hulle nedersettings en blyplekke. Hulle was die twaalf leiers van hulle stamme.

GENESIS 5:16 (AFR83)

Mahalalel het na die geboorte van Jered nog 830 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.

GENESIS 14:16 (AFR83)

Abram het al die besittings teruggekry. Hy het ook vir Lot, sy familielid, met al sy besittings teruggekry, ook die vrouens en al die ander mense.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid