Soekresultate vir: Matteus 11:30

MATTEUS 14:11 (AFR83)

Hulle het sy kop in 'n skottel ingebring en aan die meisie gegee, wat dit na haar ma toe gevat het.

MATTEUS 21:11 (AFR83)

Die skare het geantwoord: “Dit is die profeet Jesus van Nasaret in Galilea!”

MATTEUS 25:11 (AFR83)

“Later kom die ander meisies ook daar aan en roep: ‘Meneer, Meneer, maak vir ons oop!’

MATTEUS 27:11 (AFR83)

Jesus is voor die goewerneur gebring en dié vra Hom: “Is jy die koning van die Jode?” Jesus antwoord: “Dit is soos u sê.”

MATTEUS 28:11 (AFR83)

Terwyl die vroue op pad was, kom party van die wagte in die stad aan en vertel vir die priesterhoofde alles wat gebeur het.

MATTEUS 19:11 (AFR83)

Maar Hy sê vir hulle: “Wat julle nou sê, is nie vir almal moontlik nie, net vir dié aan wie dit gegee is.

MATTEUS 8:11 (AFR83)

Ek sê vir julle: Baie sal van die ooste en die weste af kom en saam met Abraham, Isak en Jakob aan tafel gaan in die koninkryk van die hemel.

MATTEUS 16:11 (AFR83)

Hoe is dit dan dat julle nie verstaan dat Ek nie met julle oor brood gepraat het nie? Ek het gesê: Pas op vir die suurdeeg van die Fariseërs en die Sadduseërs.”

MATTEUS 24:11 (AFR83)

“Daar sal baie vals profete kom, en hulle sal baie mense mislei.

MATTEUS 22:11 (AFR83)

“Toe die koning ingaan om na die gaste te kyk, sien hy daar 'n man wat nie bruilofsklere aanhet nie,

MATTEUS 12:11 (AFR83)

Hy sê toe vir hulle: “Wie van julle sal nie die een skaap wat hy het en wat op 'n sabbatdag in 'n sloot val, dadelik uithaal nie?

MATTEUS 10:11 (AFR83)

“As julle in 'n stad of dorp kom, stel dan vas by wie julle daar kan tuis gaan en bly by hom totdat julle die reis voortsit.

MATTEUS 3:11 (AFR83)

Ek doop julle wel met water omdat julle julle bekeer het, maar Hy wat ná my kom, is my meerdere, en ek is nie eers werd om sy skoene uit te trek nie. Hy sal julle met die Heilige Gees en met vuur doop.

MATTEUS 2:11 (AFR83)

Hulle het in die huis ingegaan en die Kindjie saam met Maria, sy moeder, gesien, en hulle het gekniel en aan Hom hulde bewys. Daarna het hulle hulle reissakke oopgemaak en vir Hom geskenke uitgehaal: goud, wierook en mirre.

EKSODUS 30:11 (AFR83)

Die Here het verder vir Moses gesê:

DEUTERONOMIUM 30:11 (AFR83)

“Die gebod wat ek jou vandag beveel, is nie te moeilik vir jou nie. Dit is ook nie buite jou bereik nie.

SPREUKE 30:11 (AFR83)

Daar is 'n soort mens wat sy vader vervloek en vir sy moeder nie 'n goeie woord het nie,

ESEGIËL 30:11 (AFR83)

Nebukadnesar en sy mense, 'n wrede nasie, word gebring om Egipte te verwoes. Hulle gaan die land aanval en hom vol dooies maak.

JOB 30:11 (AFR83)

God het my weerloos gemaak, hulpeloos; mense behandel my nie meer met eerbied nie.

NUMERI 30:11 (AFR83)

en haar man hoor daarvan en maak nie beswaar nie en keur dit nie af nie, bly al haar geloftes en die verpligtinge wat sy op haar geneem het, van krag.

JESAJA 30:11 (AFR83)

Gee pad voor ons, moenie voor ons kom staan nie; laat die Heilige van Israel uit ons teenwoordigheid verdwyn!”

GENESIS 30:11 (AFR83)

en Lea het gesê: “Nou is ek gelukkig!” Sy het die seun Gad genoem.

PSALMS 30:11 (AFR83)

Luister, Here, en wees my genadig! Help my, Here!”

JEREMIA 30:11 (AFR83)

Ek is by jou, sê die Here, Ek sal jou red! Ek sal al die nasies uitwis onder wie Ek jou verstrooi het, maar Ek sal jou nie uitwis nie. Ek sal jou nie ongestraf laat nie, maar Ek sal jou regverdig straf.

1 KRONIEKE 11:30 (AFR83)

Marai uit Netofa; Geled seun van Baäna uit Netofa;

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid