Soekresultate vir: Hooglied 6:3

DEUTERONOMIUM 3:6 (AFR83)

en ons het hulle almal heeltemal verwoes soos ons gemaak het met koning Sihon van Gesbon wie se stede ons met mans, vrouens, kinders en al uitgewis het.

NEHEMIA 3:6 (AFR83)

Jojada seun van Paseag, en Mesullam seun van Besodja het die Ou Poort herstel. Hulle het die houtwerk klaar gemaak en die deure, die skarniere en die sluitbalke ingesit.

JOËL 3:6 (AFR83)

Julle het die mense van Juda en Jerusalem in Griekeland gaan verkoop, julle het hulle ver weg uit hulle gebied uit weggevat,

GENESIS 3:6 (AFR83)

Toe besef die vrou dat die boom se vrugte goed is om te eet en mooi om na te kyk en begeerlik omdat dit kennis kan gee. En sy het van sy vrugte gepluk en geëet. Sy het ook vir haar man by haar gegee, en hy het geëet.

NUMERI 3:6 (AFR83)

“Stel die stam Levi tot beskikking van die priester Aäron, dat hulle hom kan help.

MARKUS 3:6 (AFR83)

Die Fariseërs het uitgegaan en dadelik met die Herodiane 'n komplot teen Jesus gesmee om Hom om die lewe te bring.

SAGARIA 3:6 (AFR83)

Daarna het die engel van die Here vir Jesua belowe:

SPREUKE 3:6 (AFR83)

Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.

NAHUM 3:6 (AFR83)

Ek sal jou aan minagting prysgee, Ek sal mis op jou gooi, en van jou so 'n spektakel maak

SEFANJA 3:6 (AFR83)

Ek het nasies uitgeroei, hulle vestings is vernietig. Ek het hulle paaie verlate gemaak, sonder iemand wat daar loop. Hulle stede is verwoes, daar is niemand nie, nie een inwoner nie.

TITUS 3:6 (AFR83)

God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser.

RIGTERS 3:6 (AFR83)

Die Israeliete het met die dogters van hierdie nasies getrou en hulle dogters met hierdie nasies se seuns laat trou. Die Israeliete het hierdie nasies se gode gedien.

DANIËL 3:6 (AFR83)

Wie nie buig en die beeld aanbid nie, sal onmiddellik in 'n brandende oond gegooi word.”

PREDIKER 3:6 (AFR83)

'n tyd om aan te skaf, 'n tyd om te laat wegraak, 'n tyd om te spaar, 'n tyd om weg te gooi,

MATTEUS 3:6 (AFR83)

Hulle het hulle sondes bely en hulle deur hom in die Jordaanrivier laat doop.

ROMEINE 3:6 (AFR83)

Beslis nie. Hoe sou God anders oor die wêreld kan oordeel?

KLAAGLIEDERE 3:6 (AFR83)

Hy maak die donker my tuiste, ek is soos dié wat lankal dood is.

GALASIËRS 3:6 (AFR83)

So was dit ook met Abraham: “Hy het in God geglo, en God het hom vrygespreek.”

AMOS 3:6 (AFR83)

Sal daar in 'n stad op 'n ramshoring geblaas word as die inwoners nie geskrik het nie? Sal daar 'n ramp oor 'n stad kom as die Here dit nie gebring het nie?

MIGA 3:6 (AFR83)

Daar is vir julle net nag, nie 'n gesig nie, donkerte, nie 'n voorspelling nie. Die son sal ondergaan vir hierdie profete, die dag sal pikdonker word oor hulle.

EFESIËRS 3:6 (AFR83)

En dít is die geheimenis: deur die verkondiging van die evangelie en in hulle verbondenheid met Christus Jesus, word ook mense wat nie Jode is nie, saam met ons deel van die volk van God en lede van die liggaam van Christus, en kry hulle ook saam met ons deel aan wat God belowe het.

EKSODUS 3:6 (AFR83)

Verder sê Hy: “Ek is die God van jou voorvaders, die God van Abraham, die God van Isak, die God van Jakob.” Toe maak Moses sy gesig toe, want hy was bang om na God te kyk.

HEBREËRS 3:6 (AFR83)

Christus daarenteen is as Seun getrou oor die huis van God. En ons is sy huis as ons maar net met moed en oortuiging bly vashou aan wat ons hoop.

HABAKUK 3:6 (AFR83)

Wanneer Hy staan, skud die aarde; wanneer Hy kyk, bewe die nasies. Die eeue-oue berge verkrummel, die ou-ou heuwels val inmekaar, die berge waaroor Hy van ouds af gewandel het!

JOHANNES 3:6 (AFR83)

Wat uit die mens gebore is, is mens; en wat uit die Gees gebore is, is gees.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid