Soekresultate vir: Genesis 4

GENESIS 13:1 (AFR83)

Abram het uit Egipte na die Suidland toe getrek, hy en sy vrou met al sy besittings, en Lot saam met hom.

GENESIS 13:7 (AFR83)

Die Kanaäniete en die Feresiete het ook nog in die gebied gewoon. Daar het toe 'n getwis ontstaan tussen Abram se veewagters en Lot s'n.

GENESIS 1:6 (AFR83)

Toe het God gesê: “Laat daar 'n gewelf wees tussen die waters om die waters van mekaar te skei.”

GENESIS 1:8 (AFR83)

God het die gewelf “hemel” genoem. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die tweede dag.

GENESIS 1:13 (AFR83)

Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die derde dag.

GENESIS 1:20 (AFR83)

Toe het God gesê: “Laat die waters krioel van lewende wesens, en laat daar voëls onder die hemelgewelf oor die aarde vlieg.”

GENESIS 1:22 (AFR83)

Toe het God hulle geseën: “Wees vrugbaar, word baie en bewoon al die waters van die see. En laat die voëls baie word op land.”

GENESIS 1:14 (AFR83)

Toe het God gesê: “Laat daar ligte wees aan die hemelgewelf om dag en nag van mekaar te skei. Hulle moet ook as tekens dien om seisoene, dae en jare aan te dui.

GENESIS 1:1 (AFR83)

In die begin het God die hemel en die aarde geskep.

GENESIS 1:19 (AFR83)

Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die vierde dag.

GENESIS 1:24 (AFR83)

Toe het God gesê: “Laat die aarde lewende wesens voortbring, elkeen na sy aard: mak diere, diere wat kruip, wilde diere, elkeen na sy aard.” So het dit gebeur.

GENESIS 1:28 (AFR83)

Toe het God hulle geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar, word baie, bewoon die aarde en bewerk dit. Heers oor die vis in die see, oor die voëls in die lug, oor al die diere van die aarde, ook oor die diere wat op die aarde kruip.”

GENESIS 2:6 (AFR83)

Daar het water uit die aarde uit opgekom en al die grond nat gemaak.

GENESIS 2:12 (AFR83)

Die goud van daardie land is suiwer. Daar is ook balsem en oniks.

GENESIS 2:20 (AFR83)

Die mens gee toe name vir al die mak diere, die voëls en die wilde diere, maar vir homself het hy nie 'n helper, 'n gelyke, gekry nie.

GENESIS 2:21 (AFR83)

Toe het die Here God 'n diep slaap oor die mens laat kom, sodat hy vas geslaap het. Die Here God neem toe 'n ribbebeen uit die mens, vul die plek met vleis op,

GENESIS 2:22 (AFR83)

en die ribbebeen wat Hy uit die mens geneem het, bou Hy om tot 'n vrou en bring haar na die mens toe.

GENESIS 3:8 (AFR83)

Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip tussen die bome van die tuin.

GENESIS 3:16 (AFR83)

Vir die vrou het die Here God gesê: “Ek sal jou baie swaar laat kry met jou swangerskappe: met pyn sal jy kinders in die wêreld bring. Na jou man sal jy hunker, en hy sal oor jou heers.”

GENESIS 1:18 (AFR83)

om oor dag en nag te heers en om lig en donker van mekaar te skei. En God het gesien dit is goed.

GENESIS 1:21 (AFR83)

God het die groot seediere geskep en al die ander lewende wesens waarvan die waters krioel, almal na hulle aard; ook al die voëls na hulle aard. En God het gesien dit is goed.

GENESIS 1:31 (AFR83)

Toe het God gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die sesde dag.

GENESIS 2:2 (AFR83)

Op die sewende dag was God reeds klaar met die skeppingswerk en het Hy gerus na al die werk wat Hy gedoen het.

GENESIS 2:8 (AFR83)

Die Here God het toe 'n tuin in Eden in die ooste aangelê en die mens wat Hy gevorm het, daar laat woon.

GENESIS 2:13 (AFR83)

Die tweede rivier is die Gihon en dit loop rondom die hele Kus.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid