Soekresultate vir: Genesis 3:16

GENESIS 29:16 (AFR83)

Laban het twee dogters gehad. Die oudste was Lea en die jongste Ragel.

GENESIS 31:16 (AFR83)

Al die besittings wat God van hom afgevat het, is ons en ons kinders s'n. Doen dus gerus maar alles wat God vir jou gesê het.”

GENESIS 10:16 (AFR83)

die Jebusiete, Amoriete, Girgasiete,

GENESIS 18:16 (AFR83)

Toe die mans opstaan om te vertrek, het Abraham 'n entjie saam met hulle gestap. Die mans het afgekyk in die rigting van Sodom,

GENESIS 19:16 (AFR83)

Toe Lot nog talm, het die twee mans hom en sy vrou en sy twee dogters aan die hand gegryp en hulle uit die stad uit gevat, want die Here het Hom oor Lot ontferm.

GENESIS 4:16 (AFR83)

En Kain het van die Here af weggegaan. Hy het gaan woon in Nod , oos van Eden.

GENESIS 6:16 (AFR83)

Jy moet 'n dak vir die ark maak en sy nok moet jy vyf en veertig sentimeter hoog maak. Verder moet jy 'n deur aan die kant van die ark insit en 'n onderste, middelste en boonste verdieping maak.

GENESIS 13:16 (AFR83)

Ek sal jou nageslag so baie maak soos die stof van die aarde. As iemand die stof van die aarde kan tel, sal jou nageslag ook getel kan word.

GENESIS 2:16 (AFR83)

Die Here God het die mens beveel: “Van al die bome in die tuin mag jy eet soos jy wil,

GENESIS 21:16 (AFR83)

en 'n entjie daarvandaan gaan sit, omtrent so ver as 'n mens met 'n pyl en boog kan skiet, want sy het gedink: ek wil nie sien as die kind doodgaan nie. Terwyl sy so daar sit, het sy begin huil.

GENESIS 11:16 (AFR83)

Toe Heber 34 was, het hy die vader geword van Peleg.

GENESIS 12:16 (AFR83)

Hulle het aan Abram goed gedoen oor haar en vir hom kleinvee en beeste gegee; ook donkies, slawe en slavinne, donkiemerries en kamele.

LEVITIKUS 3:16 (AFR83)

Die priester verbrand dit op die altaar. Dit is voedsel, dit is 'n vuuroffer wat deur die Here aanvaar word. Al die vet is die Here s'n.

JOB 3:16 (AFR83)

“Waarom was ek nie maar 'n misgeboorte wat sonder meer begrawe is nie, 'n doodgebore kind wat nooit die daglig gesien het nie?

MALEAGI 3:16 (AFR83)

Toe het die mense wat eerbied vir die Here het, onder mekaar geredeneer, en die Here het dit gehoor en daarop ag geslaan. Daar is 'n gedenkboek voor Hom geskryf met die name van dié wat eerbied vir die Here het en waarde heg aan sy Naam.

JOËL 3:16 (AFR83)

Die Here sal uit Sion brul, Hy sal sy stem uit Jerusalem laat hoor, en hemel en aarde sal bewe. Die Here is 'n toevlug vir sy volk, 'n veilige vesting vir die Israeliete.

HEBREËRS 3:16 (AFR83)

Wie was dit dan wat gehoor het en tog in opstand gekom het? Was dit nie hulle almal wat onder leiding van Moses uit Egipte getrek het nie?

SPREUKE 3:16 (AFR83)

Die wysheid gee met die een hand 'n lang lewe en met die ander rykdom en eer.

RIGTERS 3:16 (AFR83)

Ehud het vir hom 'n swaard gemaak, 'n halwe meter lank en aan albei kante geslyp. Hy het dit aan sy regterkant onder sy klere vasgemaak.

NAHUM 3:16 (AFR83)

Jy het mos meer handelaars gehad as wat daar sterre aan die hemel is. Maar as sprinkane vervel het, vlieg hulle weg,

EKSODUS 3:16 (AFR83)

“Gaan roep nou die leiers van Israel bymekaar en sê vir hulle: ‘Die Here die God van julle voorvaders, die God van Abraham, Isak en Jakob, het aan my verskyn en gesê: Ek weet van julle en Ek weet ook wat julle aangedoen word in Egipte.

MARKUS 3:16 (AFR83)

Hy het hierdie twaalf aangestel: Petrus, soos Hy Simon genoem het,

EFESIËRS 3:16 (AFR83)

Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word,

RUT 3:16 (AFR83)

en sy het na haar skoonma toe gegaan. Sy vra toe vir Rut: “Hoe het dit toe gegaan, my dogter?” Sy het haar vertel wat Boas alles vir haar gedoen het en

KOLOSSENSE 3:16 (AFR83)

Die boodskap van Christus moet in sy volle rykdom in julle bly. Leer en onderrig mekaar met alle wysheid. Met dankbaarheid in julle harte moet julle psalms, lofgesange en ander geestelike liedere tot eer van God sing.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid