Soekresultate vir: 2 Korintiërs 10:5

2 KORINTIËRS 13:10 (AFR83)

Daarom skryf ek hierdie dinge terwyl ek nog van julle af weg is, want wanneer ek kom, wil ek nie met die gesag wat die Here aan my gegee het, streng teen julle optree nie. Met dié gesag moet ek opbou, nie afbreek nie.

2 KORINTIËRS 7:10 (AFR83)

want droefheid volgens die wil van God bring bekering wat tot redding lei, en daaroor was niemand nog ooit jammer nie. Daarteenoor bring droefheid uit wêreldse oorwegings die dood.

2 KORINTIËRS 11:10 (AFR83)

Hierop is ek trots, en so seker as die waarheid van Christus in my is, sal niemand in die hele Agaje my dit ontneem nie.

2 KORINTIËRS 1:5 (AFR83)

want net soos daar vir ons 'n oorvloed van lyding is ter wille van Christus, is daar ook vir ons 'n oorvloed van bemoediging deur Christus.

2 KORINTIËRS 12:5 (AFR83)

Oor hierdie man sal ek roem, maar nie oor myself nie, behalwe oor my swakhede.

2 KORINTIËRS 8:5 (AFR83)

Dit was meer as wat ons verwag het, want eers het hulle hulleself aan die Here gegee en toe aan ons. Dit is soos God dit wil.

2 KORINTIËRS 6:5 (AFR83)

Ons is geslaan, in die tronk gegooi en het in oproere beland; ons het swaar gewerk, nagte sonder slaap deurgemaak en honger gely.

2 KORINTIËRS 9:5 (AFR83)

Daarom het ek dit noodsaaklik geag om die broers aan te spoor om vooruit na julle toe te gaan. Hulle moet die dankoffer wat julle vroeër beloof het, vooraf in orde bring. Dan sal dit daar gereed wees as 'n werklike offer van dankbaarheid, en nie as iets wat afgepers is nie.

2 KORINTIËRS 3:5 (AFR83)

Uit onsself is ons nie in staat om iets te bedink asof dit uit onsself kom nie. Ons bekwaamheid kom van God,

2 KORINTIËRS 7:5 (AFR83)

Toe ons in Masedonië gekom het, het ons geen rus of duurte gehad nie. Van alle kante was daar druk op ons: van buite onenigheid, van binne sorge.

2 KORINTIËRS 13:5 (AFR83)

Stel julleself op die proef en ondersoek julleself of julle in die geloof lewe. Besef julle dan nie self dat Christus Jesus in julle is nie? So nie, het julle die toets nie deurstaan nie.

2 KORINTIËRS 4:5 (AFR83)

Ons verkondig nie onsself nie, maar Jesus Christus as die Here, en onsself as julle dienaars ter wille van Jesus.

2 KORINTIËRS 11:5 (AFR83)

Ek reken dat ek niks agterstaan by julle danige apostels nie.

1 KORINTIËRS 10:2 (AFR83)

Omdat hulle almal vir Moses gevolg het, is hulle almal in die wolk en in die see gedoop.

1 KORINTIËRS 2:10 (AFR83)

Aan ons dan het God dit deur die Gees bekend gemaak, want die Gees deursoek alle dinge, ook die diepste geheimenisse van God.

1 KORINTIËRS 2:5 (AFR83)

Dus is julle geloof nie op die wysheid van mense gegrond nie, maar op die krag van God.

1 KORINTIËRS 5:2 (AFR83)

En dan verbeel julle julle nog julle is beter as ander. Moes julle nie liewer daaroor getreur het nie? So sou julle die man wat so iets gedoen het, uit julle kring verwyder het.

2 KRONIEKE 10:5 (AFR83)

Rehabeam het vir hulle gesê: “Kom oor drie dae na my toe terug.” Nadat die volk vertrek het,

2 SAMUEL 10:5 (AFR83)

Dit is aan Dawid meegedeel. Hy het toe boodskappers na hulle toe gestuur, want die manne was baie skaam. Die koning het laat weet: “Bly voorlopig in Jerigo totdat julle baard gegroei het en kom dan huis toe.”

2 KONINGS 10:5 (AFR83)

Die amptenaar in beheer van die paleis en die een in beheer van die stad, die leiers en die opvoeders het vir Jehu laat weet: “Ons wil u onderdane wees. Ons wil niemand koning maak nie. Alles wat u aan ons opdra, sal ons uitvoer. Doen wat u goedvind.”

2 KONINGS 5:10 (AFR83)

Elisa het 'n boodskap na hom toe gestuur: “Gaan was jou sewe maal in die Jordaan, dan sal jy gesond word en rein wees.”

2 SAMUEL 5:10 (AFR83)

Hy het al hoe sterker geword en die Here die Almagtige was by hom.

2 KRONIEKE 5:10 (AFR83)

Daar was niks in die ark nie behalwe die twee plat klippe wat Moses by Horeb gemaak het toe die Here by die uittog van die Israeliete uit Egipte met hulle 'n verbond gesluit het.

HEBREËRS 10:5 (AFR83)

Daarom sê Christus met sy koms in die wêreld: “Dit is nie diereoffer en graanoffer wat U wou hê nie, maar die liggaam wat U My gegee het.

RIGTERS 10:5 (AFR83)

Jaïr het gesterf, en hy is begrawe in Kamon.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid