Die Rut Uitdaging

Die Rut Uitdaging

4 Dae

Hierdie is 'n 4-dag uitdaging om die 4 hoofstukke in die boek Rut te lees — 'n groot liefdesverhaal in die Bybel. Rut sal jou begrip van verhoudings uitdaag en jou in staat stel om die skoonheid van God se verlossende liefde te sien. Bybeluitdagings gaan verder as om net die Bybel te lees; terwyl ons dus ons insigte met mekaar deel en terwyl jy lees, kan jy #RuthChallenge via Twitter gebruik om jou gedagtes te deel. Bybeluitdaging SLAGSPREUK: Die Bybel is SAPPIG. Die Bybel is LEWE. Die Bybel is vir JOU!

Ons wil graag dankie sê aan Kanayo Dike-Oduah wat die leesplan verskaf het. Besoek www.doctorkanayo.com vir meer inligting
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid