Dave Ramsey se Finansiële Wysheid uit Spreuke

Dave Ramsey se Finansiële Wysheid uit Spreuke

10 Dae

Dave Ramsey is Amerika se betroubare stem oor geld en besigheid. Ná sy eie bankrotskap op 30-jarige ouderdom het Dave besluit om God se maniere te leer om geld te hanteer. Dave wy hom nou daaraan toe om ander te leer hoe om verantwoordelik te wees met hul geld sodat hulle 'n vrygewige lewe kan lei en 'n nalatenskap vir toekomstige geslagte kan agterlaat. Oor die volgende tien dae sal Dave die boek Spreuke gebruik om vir jou 'n paar praktiese Bybelse stappe te wys om in finansiële vrede te wandel.

Ons wil graag vir Dave Ramsey bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.DaveRamsey.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid