Vernaamste Verse om te Memoriseer

Vernaamste Verse om te Memoriseer

443 Dae

In Psalm 119:11 word ek aangemoedig om met my "hele hart aan God gehoorsaam te wees". In praktiese terme, kan ek dit regkry deur die Skrif te memoriseer. Natuurlik is daar geweldig baie betekenisvolle leringe wat jy graag sou wou memoriseer, maar waar om te begin? Hierdie leesplan is 'n samestelling uit die Skrif waarna dikwels verwys en wat gereeld aangehaal word.

Baie dankie aan "Immersion Digital", die vervaardigers van "Glo Bible", wat hierdie pasmaak leesplan met ons deel. Jy kan 'n soortgelyke leesplan en ander skep, deur "Glo Bible" te gebruik. Besoek www.globible.com vir meer inligting.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid