Kanonies

Kanonies

365 Dae

Die Blouskrif Bybel "Kanoniese" leesplan dek die hele Bybel — van Genesis tot by Die Openbaring. Daar is 'n leesstuk vir elke dag van die week om as 'n vaste riglyn te dien wat jou deur die hele Bybel in een kalenderjaar sal lei.

Hierdie leesplan is deur "Blue Letter Bible" verskaf.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid