7 Vrae Wat In Die Gedagtes Van Meeste Mans Maal

7 Vrae Wat In Die Gedagtes Van Meeste Mans Maal

7 Dae

Moet jy die volgende hê om 'n regte man te wees: 'n perfekte gesin, 'n hoekkantoor, 'n luukse motor en 'n massiewe huis? Of is daar iets meer aan hierdie lewe? Hierdie 7-dag leesplan van John Woodall sal al die vrae aanraak wat jy nog altyd met 'n betroubare vriend wou bespreek en jou God se reaksie op die vrae gee.

Baie dankie aan John Woodall en North Point Resources wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://vimeo.com/102571027
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid