Leef met Visie

Leef met Visie

7 Dae

Almal se lewens eindig êrens. Party mense eindig doelbewus êrens-dit is diegene met visie. "Om met visie te leef" is om die rigting in te slaan wat nodig is om drome te realiseer. Hier is jou uitnodiging om elke dag vir 'n week lank, tyd in te ruim om oor God se visie vir jou lewe na te dink en daaroor te bid.

Baie dankie aan Andy Stanley en WaterBrook & Multnomah wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek gerus: http://bit.ly/2aq2GDf
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid