Aanvaar die Uitdaging

Aanvaar die Uitdaging

4 Dae

Daar is baie mans in die wêreld, maar God is op soek na koninkryksmanne wat sal opstaan en verantwoordelikheid neem vir hul eie aksies, hul gesinne, kerke en gemeenskappe. Wanneer sulke leierskap die leisels neem, sal God deur elke aspek van ons lewens verhoog word.

Ons wil graag The Urban Alternative (Tony Evans) bedank wat hierdie plan voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief https://tonyevans.org/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid