God Lei Jou

God Lei Jou

4 Dae

In hierdie Bybelleesplan sal lesers in die Skrif die baie maniere ontdek hoe God sy kinders lei. Namate jy die lewe se bergpiek-, vallei- of wildernis-ervaringe deurreis, kan jy vandag bemoedig wees dat God jou sal lei!

Baie dankie aan Dr Kennetra A. Bryant wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://www.drkennetrabryant.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid