Into the Wild

Into the Wild

6 Dae

Ses kontrolepunte om voluit te leef voor jy doodgaan. Die lewe daar buite is wild. Ons wil jou nooi om die ses belangrikste punte in jou lewe te ondersoek. Jy het elke dag daarmee te doen en dit kan maak dat jy voluit lewe, of glad nie die lewe geniet nie. Struikelblokke in jou pad, beïnvloed jou emosies, vriendskappe en verhoudings teenoor ander; en hoe jy teenoor Jesus leef.

Ons wil graag The Great Colab bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief:  https://www.youtube.com/channel/UCNSvbXWhRFKUWsRpch1wG8g

 

Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid