Love God Greatly: Vrees en Angs

Love God Greatly: Vrees en Angs

40 Dae

Soek jy verligting van vrees en angs? In hierdie 6-week studie sal ons ontdek wat God oor vrees en angs te sê het. Ons gaan leer hoe om dit te beveg met die krag van sy woord. Ons gaan vryheid vind waarna ons harte smag en vrede wat ons gedagtes nodig het. Met God aan ons kant en sy woord in ons harte en gedagtes, sal ons ons vrese oorkom!

Baie dankie aan Love God Greatly wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek gerus: https://lovegodgreatly.com/lgg/bible-studies/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid