Matteus

Matteus

38 Dae

Matteus bewys aan Joodse lesers die goeie nuus dat Jesus hulle Messias is deur te wys hoe Sy lewe en bediening Ou Testamentiese profesieë vervul het. Reis daagliks deur Matteus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.

Ons wil graag Thru the Bible bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.ttb.org

Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid