Die Phil Dooley 5-Dag Groei Uitdaging vir Mans

Die Phil Dooley 5-Dag Groei Uitdaging vir Mans

5 Dae

Daar is soveel meer aan manwees verbonde as wat die wêreld ons wil laat glo. In hierdie groei-uitdaging gaan ons kyk na die lewens van ses Bybelse helde en een anti-held. Ons beleef vandag presies dieselfde uitdagings as hierdie mans. Hul sukses (of gebrek daaraan) hou direk verband met hoe naby hulle aan God geleef het.

Ons wil graag Hillsong South Africa bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://phildooley.com/

Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid