Om Lief Te Hê Asof Jy Nog Nooit Seergekry Het Nie - Deur Jentezen Franklin

Om Lief Te Hê Asof Jy Nog Nooit Seergekry Het Nie - Deur Jentezen Franklin

7 Dae

Dit is geen geheim dat hulle wat die naaste aan ons is ons ook die diepste kan seermaak nie. Terwyl ons woedend is oor die verraad, bou ons mure om ons harte om ons teen sulke hartseer te beskerm. Tog is dit juis hierdie mure wat verhoed dat ons weer hoop sien, genesing ontvang en weer geliefd voel. Dit is tyd dat jy jou mure afbreek, jou wonde verbind, gebroke verhoudings herstel en die krag van 'n geopende hart ontdek.

Ons wil graag dankie sê vir Baker Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: http://book.jentezenfranklin.org/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid