SAGARIA 9:4
SAGARIA 9:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, die Heer sal hom in besit neem en sy rykdom in die see gooi, en hy sal deur vuur verteer word.
Deel
Lees SAGARIA 9SAGARIA 9:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal nou al die goed vat wat die mense van die stad het. Hy sal die skepe van die stad Tirus verwoes.
Deel
Lees SAGARIA 9SAGARIA 9:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, die Here sal hom in besit neem en sy skans in die see werp, en hy sal deur vuur verteer word.
Deel
Lees SAGARIA 9SAGARIA 9:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nou gaan die Here alles vat wat die stad het, Hy gaan die mag breek wat die stad op see het, en die stad self sal afgebrand word.
Deel
Lees SAGARIA 9SAGARIA 9:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, die HERE sal haar uitdryf, en Hy sal haar krag in die see slaan; en sy sal deur vuur verteer word.
Deel
Lees SAGARIA 9