HOOGLIED 2:8
HOOGLIED 2:8 Bybel vir almal (ABA)
Sy sê: “Ek hoor die man vir wie ek lief is, kyk daar, hy kom, hy gaan teen die berge op, hy spring oor die heuwels.
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoor, my beminde, kyk, daar kom hy! Hy spring oor die berge, hy huppel oor die heuwels.
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Luister, daar kom die man wat ek liefhet! Hy spring oor die berge, hy wip oor die rante.
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Luister! My liefste! Kyk! Daar kom hy, al bokspringend oor die berge, al huppelend oor die heuwels!
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die stem van my geliefde! kyk, Hy kom springend op die berge, springend op die heuwels.
Deel
Lees HOOGLIED 2