HOOGLIED 1:5
HOOGLIED 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Sy sê: “Meisies van Jerusalem, ek is bruin gebrand, maar ek is mooi, so mooi soos die tente in die land Kedar, soos die tente van Salomo.
Deel
Lees HOOGLIED 1HOOGLIED 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is bruin gebrand maar lieflik, o dogters van Jerusalem, soos die tente van Kedar, soos die gordyne van Salomo.
Deel
Lees HOOGLIED 1HOOGLIED 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek is bruin gebrand maar ek is mooi, vroue van Jerusalem. Ek is so bruin soos die tente van Kedar, soos die tentdoeke van Salomo.
Deel
Lees HOOGLIED 1HOOGLIED 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is donker, meisies van Jerusalem, en pragtig – soos die tente van Kedar, soos Salomo se tentdoeke.
Deel
Lees HOOGLIED 1HOOGLIED 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is swart, maar mooi, o dogters van Jerusalem, soos die tente van Kedar, soos die gordyne van Salomo.
Deel
Lees HOOGLIED 1