ROMEINE 8:38
ROMEINE 8:38-39 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet één ding: God is lief vir ons. Christus Jesus, ons Here, het dit vir ons gewys. Daar is niks wat God se liefde kan wegvat van ons nie, nie die dood nie, niks wat lewe nie, nie engele nie, niemand en niks wat oor die wêreld wil regeer nie, niks wat nou daar is nie, niks wat later daar sal wees nie, niks wat sterker as mense is nie, niks bokant die aarde en niks onder die aarde nie, niks en niemand nie!
ROMEINE 8:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge
ROMEINE 8:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte
ROMEINE 8:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is immers daarvan oortuig dat nóg dood, nóg lewe, nóg engele, nóg magte, nóg teenswoordige, nóg toekomstige gebeure, nóg kragte
ROMEINE 8:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ek is oortuig daarvan dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenswoordige of toekomstige dinge nie
ROMEINE 8:38 Die Boodskap (DB)
Daarom is ek heeltemal seker dat niks wat met ons gebeur ons ooit van God se liefde kan skei nie. Nie eens die dood of enigiets in hierdie lewe nie. Ook nie slegte engele of ander bonatuurlike magte nie. Ook nie iets wat dalk vandag of môre met ons kan gebeur nie. Ook nie enige buitengewone kragte nie.