ROMEINE 8:28
ROMEINE 8:28 Bybel vir almal (ABA)
Ons weet dat wanneer mense lief is vir God, dan is alles wat met hulle gebeur, goed vir hulle. God laat dit so gebeur, want Hy het lank gelede besluit om hulle te kies om aan Hom te behoort.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:28 Die Boodskap (DB)
Ons kan nou van een saak seker wees: God gebruik elke ding wat in ons lewens gebeur om sy doel te bereik. Vir ons wat vir God liefhet, werk alles tot ons beswil uit.
Deel
Lees ROMEINE 8