ROMEINE 8:12
ROMEINE 8:12 Bybel vir almal (ABA)
Vriende, ons moet reg lewe. Ons moenie die dinge doen wat mense self graag doen nie, dit is slegte dinge.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom dan, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees om na die vlees te lewe nie
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom dan, broers, staan ons onder 'n verpligting, maar nie teenoor ons sondige natuur om daarvolgens te lewe nie.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom dan, broers, het ons 'n verpligting – maar nie teenoor ons sondige aard, om daarvolgens te leef nie.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees nie, om na die vlees te lewe.
Deel
Lees ROMEINE 8