ROMEINE 5:8
ROMEINE 5:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar Christus het gesterf om ons te red toe ons sondaars was. Daarom weet ons dat God baie lief is vir ons.
ROMEINE 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.
ROMEINE 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.
ROMEINE 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God bewys egter sy liefde vir ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.
ROMEINE 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar God betuig sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.
ROMEINE 5:8 Die Boodskap (DB)
Maar God is heeltemal anders as ons. Hy wys juis hoe lief Hy ons het deurdat Jesus in ons plek doodgegaan het toe ons almal nog ’n spul sondaars was.